Tag Archives: gedig

Woordeprentjie / Gedig(?)

Honde blaf in die vroë oggendure, en daarmee verdwyn my moed. My hart onrustig, kruip ek in my bedjie weg en hoop dat die lig – wat op hierde diep, swart donker  moet volg – soos vuur, die bose skadus in … Continue reading

Posted in Expression, Reflection | Tagged , , , , , , | 2 Comments